Die Pienk Olifantjie Tema Baba Tee Speletjies is perfek vir enige baba tee vir ‘n dogtertjie. Dit het ‘n sagte pienk agtergrond.
Dit is ‘ready-to-print’
Dit sluit 5 speletjies in : Baba woordsoek, Sal mamma eerder…, Raai Wie (Mamma of Pappa), Wie ken Mamma die Beste en Wense vir Baba
Reviews
There are no reviews yet.